Kempton Park DBV Projek.
Die DBV doen huidiglik ń insamelingsprojek vir diere in hulle sorg. Daar sal van 31 Augustus tot 7 September geleentheid in klasverband wees vir leerders wat graag ń skenking wil maak. Leerders kan bydraes in die vorm van kat en hondekos,speelgoed,kombers en “treat” maak.
Handig in by registerklas. Dankie vir u ondersteuning.

Share This