Gelukkige Sekretaressedag aan al ons kantoorpersoneel! Ons waardeer al julle harde werk. Nie net is hulle voltyds skakelbordoperateurs nie, hulle is ook “dokters” wat al die wonde moet genees “sielkundiges” wat probleme help oplos , kelnerinne wat tee&koffie moet aandra , “bankiers” wat se boeke moet klop , vooraadbeamptes en event organiseerders…
Wat ń taak! Ons kan nie genoeg dankie sê vir ons puik kantoordames nie. Sonder om ooit te kla , verrig hulle hul dagtaak met ń glimlag en groot liefde. Baie dankie en Gelukkige Kruinie Sekretaressedag!

Share This