Kopiereg©Laerskool Kruinsig
GRAAD 4
NATUURWETENSKAP
Leerders word aktief by leerproses betrek en sodoende in staat gestel om die gespesifiseerde uitkoms te bereik.
Die Natuurwetenskappe leerarea plaas klem op selfstandige ondersoek , die ontwikkeling van vaardighede , probleemoplossing en die verbande tussen Wetenskap , Tegnologie en die samelewing , die ekonomie en die omgewing.
Leerders kry die geleentheid om aktiwiteite uit te voer wat hulle toelaat om die toepaslike kennis , begrippe , vaardighede , waardes en houdings te ontwikkel wat hulle in staat sal stel om doeltreffend , veraatwoordelik en krities in die wereld van Wetenskap en Tegnologie te funksioneer.
AFBAKENING VAN JUNIE - EKSAMEN
MODULES VIR DIE TWEEDE KWARTAAL
ASSESSERING
Volgende modules word in 2de kwartaal behandel:
Assessering vind deurlopend plaas deur middel van formele klasopdragte , toetse en eksamens.
Leerders ontvang afgerolde aantekeninge vir toetse en eksamens.
Slegs aantekeninge in “flip file”
-Water
-Materie en materiale

ONDERWYSERES
La Reine Breedt
|
1.Water
|
2.Materie en materiale
|