Die eerste tennisspanne neem op 10 en 11 Augustus aan die Super 12 tennistoernooi by Groenkloof in Pretoria deel teen 20 ander skole.

Op 7 Augustus het ons n borge-aand gehou waar hulle sakke aan hulle oorhandig is en almal lekker gesellig verkeer het.
Sterkte vir julle toernooi!

Uitslae

Dogters – 2de(Silwer)

Seuns – 13de

 

Share This