Volg ons op Instagram

Volg ons op Facebook

011 972 4147

kantoor@kruinies.co.za

Kruinie Kliek

Die Kruinie Kliek fotografieklub, beoog om kinders wat ‘n belangstelling in fotografie het te motiveer.

  • Die klub is oop vir enige Gr. 4 tot Gr. 7 leerder.
  • Die klub kom eenkeer per maand bymekaar. Daar word dan ‘n les aangebied waarna die kompetisie vir die maand geloots word.
  • Die kompetisie het ‘n tema en word beoordeel deur 3 beoordelaars wat die wenner bepaal.
  • Aan die einde van die jaar word ‘n Top 10 aangewys asook ‘n fotograaf van die jaar.
  • Ons Kruinie Kliek lede neem ook by skool geleenthede foto’s wat weer in ons jaarboeke gebruik word.
  • Leerders dra ‘n identifiserende kamera-kaartjie om hulle nekke.
  • Hierdie kamera-kaartjie gee hul toegang tot die veld waar foto’s van nader geneem kan word.

Wat het ek nodig as ek deel van die Kruinie Kliek fotografieklub wil wees?

‘n Kamera of ‘n selfoonkamera Flipfile met 30 sakkies

Beoordelaars

Kay
Roux

Mariolaine
Ullerstam

Anandia
Horne