Volg ons op Instagram

Volg ons op Facebook

011 972 4147

kantoor@kruinies.co.za

Redenaars

Redenaars

By Laerskool Kruinsig leer ons Kruinies reeds vanaf Graad 1 om hul sê te sê, sonder om skaam te wees! Redenaars gee jou die geleentheid om gemak en vertroue voor ‘n gehoor op te tree. Hier kry die leerders die geleentheid om logies te redeneer en ingeligte menings oor verskeie aspekte weer te gee.

Kompetisies

  • Interne Redenaars – Die Afrikaanse afdeling vind plaas in Februarie en die Engelse afdeling in Mei.
  • Kempton Parkse Redenaars Kompetisie (Die eerste twee plekke by die Interne Redenaars dring deur om aan hierdie kompetisie deel te neem)
  • ATKV
  • Oppi Tong Af
  • Radikaal

Die Kruinies se Spanredenaars is besig om mooi te groei en ons spog reeds met spanne van Graad 2 tot Graad 7 wat jaarliks aan verskeie kompetisies deelneem.

REDENAARS IS DAAR VIR ALMAL WAT GRAAG WIL, OM AAN DEEL TE NEEM.