Akademie
#Kruinieakademie
Kruinies Bied Die Beste Akademie Aan.
- Grondslagfase
- Intermediêre Fase
- Senior Fase
Grondslagfase
Die leerders van Laerskool Kruinsig kry jaarliks die geleentheid om oudisies af te lê en deel vorm van die skool se toneelgroep. Hierdie leerders verteenwoordig die skool by verskeie kompetisies. Daar word beoog om aan minstens 5 optredes jaarliks deel te neem. Die toneelgroep van 2023 was aangewys as die wenners van Op Die Planke Toneelfees 2023 en het ook 1ste plek behaal by die Nova Arté Kunswedstryd in 2023.
Intermediêre Fase
Graad 4-6 leerders ontvang onderrig in 9 vakke soos uiteengesit in die Kurrikulum Assesseringsbeleid Verklaring (KABV). Leerders ontvang ook onderrig in Robotika en Kodering. Die skool maak gebruik van MS Teams en aan die begin van elke jaar sal leerders hul onderskeie e-pos adresse ontvang om toegang tot die platform te verkry. Dié platform in samerwerking met d6, verleen toegang tot akdemiese aspekte van die skool. Leerders kan toegang tot klaswerk en huiswerk op MS Teams verkry en op d6 toegang tot vorige jare se vraestelle.
Senior Fase
Graad 7 leerders ontvang onderrig in 9 vakke soos uiteengesit in die Kurrikulum Assesseringsbeleid Verklaring (KABV). Leerders ontvang ook onderrig in Robotika en Kodering. Die skool maak gebruik van MS Teams en aan die begin van elke jaar sal leerders hul onderskeie e-pos adresse ontvang om toegang tot die platform te verkry. Dié platform in samerwerking met d6, verleen toegang tot akdemiese aspekte van die skool. Leerders kan toegang tot klaswerk en huiswerk op MS Teams verkry en op d6 toegang tot vorige jare se vraestelle.