By die Kruinies word daar gestreef om elke Kruinies toe te rus met die nodige vaardighede om suksesvol die toekoms in te gaan. Om jou man te staan en jou sê te sê, kan waarde toevoeg tot enige kind se lewe. Redenaars gee leerders reeds van ‘n vroeë ouderdom af die geleentheid om juis dít te kan doen. Leerders leer om selfstandig te dink, met selfvertroue te kan praat en verantwoordelik te wees.
| Interne Redenaars: | |
| Afr: | Maart |
| Eng: | Maart |
| Super 12: | Maart |
| ATKV: | April – Augustus |
| Radikaal: | April – September |
| Oppi Tong: | Mei – Oktober |
Leerders oefen op hul eie in die tyd wat hul beskikbaar het of leerders is betrokke by ‘n (drama) skool/klub waar hulle ook tyd spandeer om te oefen.
Me. A. Kruger
E-pos adres: ane.kruger@kruinies.co.za