Laerskool Kruinsig se netbal is die ideale platform om die Kruinie Waardes van spanwerk en kwaliteit uit te leef. By die netbal wil ons ‘n liefde kweek vir die spel. Die hoofdoel is om die Kruinie naam hoog te hou!
Die Kruinies woon ook onderskeie toernooie by en bied ook self van die toernooie aan.
Netbal seisoen oefentye:
| Dinsdae | |
| Sessie 1 14:15 – 15:30 | |
| Baan 1 | Ontwikkelingspan |
| Baan 2 | |
| Baan 3 | 0/9 C en 0/10 C |
| Baan 4 | 0/10 A & B |
| Baan 5 | 0/9 A & B |
| Sessie 2 15:30 – 16:45 | |
| Baan 1 | 0/13 A & B |
| Baan 2 | 0/11 B & 0/12 B |
| Baan 3 | 0/11 A & 0/12 A |
| Baan 4 | 0/12 C & 0/13 C |
| Baan 5 | 0/11 C |
| Woensdae | |
| Sessie 1 14:15 – 15:30 | |
| Baan 1 | 0/13 A & B |
| Baan 2 | 0/11 B & 0/12 B |
| Baan 3 | 0/11 A & 0/12 A |
| Baan 4 | 0/12 C & 0/13 C |
| Baan 5 | 0/11 C |
| Sessie 2 15:30 – 16:45 | |
| Baan 1 | Ontwikkelingspan |
| Baan 2 | |
| Baan 3 | 0/9 C en 0/10 C |
| Baan 4 | 0/10 A & B |
| Baan 5 | 0/9 A & B |
| Donderdae | |
| Sessie 1 14:15 – 15:30 | |
| Baan 1 | Ontwikkelingspan |
| Baan 2 | |
| Baan 3 | 0/9 C en 0/10 C |
| Baan 4 | 0/10 A & B |
| Baan 5 | 0/9 A & B |
| Sessie 2 15:30 – 16:45 | |
| Baan 1 | 0/13 A & B |
| Baan 2 | 0/11 B & 0/12 B |
| Baan 3 | 0/11 A & 0/12 A |
| Baan 4 | 0/12 C & 0/13 C |
| Baan 5 | 0/11 C |
Die Kruinie nebaldogters het hul uitstekend van hul taak gekwyt in die 2024 seisoen!
Me. D. Schoeman
E-pos adres: danielle.schoeman@kruinies.co.za
Mini-netbal begin al vroeg in die 1ste kwartaal van die skooljaar. Dogters word uitgenooi om saam met die afrigters ‘n pad te stap wat kan voortbou vir die res van hul laerskool loopbaan. By Mini-netbal is die doelwit jaarliks om soveel as moontlik dogters die geleentheid te gee om wedstryde te kan speel, om hul netbal vaardighede op te skerp asook om mekaar te help en te leer om goeie netbal te speel. Mini-netbal gaan glad nie oor wen nie, eerder oor die aanleer van goeie vaardighede en om ‘n liefde vir netbal te kweek.
Oefen Tye:
• Dinsdae – Donderdae:
13:30 – 14:10
Moontlike kompetisies en verwagte maand/ kwartaal
• Die Mini’s neem deel aan 4 toernooie gedurende die 2e kwartaal, waartydens elke span die geleentheid dan kry om 2 wedstryde per dag te speel.
Hiermee die toernooie vir 2025
17 Mei Laerskool Edleen
24 Mei Laerskool Impala
31 Mei Laerskool Birchleigh
07 Junie Laerskool Kruinsig
Me. S. Venter
E-pos adres: simone.venter@kruinies.co.za