Kletskousies

Ietsie meer oor die Kletskousies by Laerskool Kruinsig

Die Kletskousies bestaan uit 3 bene naamlik

Die Kletskousies bestaan uit 3 bene naamlik:

  • Kekkelbekkies (onafhanklik van Kruinsig) – 3 maande tot 2 jaar 
  • Kontakpersoon: Me Alet van Zyl 072 443 2790
  • Kousies 2+, 3 en 4 jariges: Gr RRRR en Gr RRR
  • Kletsies 5-en 6-jariges: Gr RR en Gr R

Kontakpersoon: Me P Malherbe 011 972 4147

kletsies konsert

Die Kletskousies se grootste bate is die wonderlike personeel. Almal het opleiding in Vroeë Kinderontwikkeling of ‘n Pre-Primêre graad en ‘n liefde vir kleuters.

Kousies Gr RRRR/Gr RRR

  • Me Stefni Ver Burgh
  • Me Nicolette Luus

Kousies Gr RRR

  • Me Melanie Algera
  • Me Nicole Last
  • Student: Nicolien Viljoen
  • 2 Assistente:
    Me Katelin Roux & Tannie Mavis

Kletsies Gr RR

  • Me Estie Bulkin
  • Me Jeanne Strydom
  • Me Heidi Boshoff

Kletsies Gr R

  • Me Monya de Wet (Kletsie Hoof)
  • Me Adri van Aardt
  • Me Jacolien Janse van Vuuren
  • Me Marlise Liebenberg
  • Me Suné Swart
  • Student: Me Kylin Wilbers

Dae wat die Kletskousies vier

  • Maanligpiekniek saam met die ouers
  • Valentynsdag
  • Mnr Sandput verjaar
  • Oupa- en Oumadag
  • Kletsie Atletiek
  • Dakkie en Plakkiedag
  • Moedersdag
  • DBV troeteldiere ondersteun
  • Vadersdag
  • Pajama- en warm sjokoladedag
  • Kaskarre
  • Herwinningsmodeparade
  • Maak robotte
  • Half dosyndag
  • Lentedag
  • Erfenisdag
  • Konsert
  • Gr R Gradeplegtigheid
  • Kerspartytjie
  • en nog vele meer ……
kletsie konsert 2
IMG-20241014-WA0075

Instappies

  • My lyfie praatjie
  • Fantasie karakterdag
  • Paasfees
  • Brandweer
  • Aardedag
  • Plaasdiere
  • Besoek van die tandarts / dokter
  • Beroepedag aantrek
  • Eksperimente met water
  • Wetenskapdag
  • Drumming

Buitemuurse Aktiwiteite wat aangebied word

  • Ballet
  • Playball
  • Pottebakery
  • Krieket
  • Gholf
  • Swem
  • Rugby
  • Netbal
  • Hokkie
  • A+Wiskunde
  • Gimnastiek
  • Ritmiese gimnastiek
  • Sokker Starz
  • Culaniry Kids
  • Kick boxing
valkie rugby

Naskool vanaf 14:00 tot 17:30.  Vakansietye is die sentrum oop en word daar ‘n vakansieprogram aangebied.  Goeie gebalanseerde middagete word genuttig vanaf 13:00.

Op openbare vakansiedae is die sentrum gesluit.  Desember sluit die sentrum vanaf 15 Desember en open een week voor die skool in Januarie heropen.

KANTOORURE

Maandag 07:00 – 17:30
Dinsdag 07:00 – 17:30
Woensdag 07:00 – 17:30
Donderdag 07:00 – 17:30
Vrydag 07:00 – 17:30

SKOOLTYE

Halfdag: 06:45 – 13:00
Voldag: 06:45 – 17:30

Gr. R

  • R 2 270.00 X 11 = R 24 970.00 (HALFDAG) Robotika, KDA/Gimnastiek en instappies ingesluit
  • R 3 455.00 X 11 = R 38 005.00 (VOLDAG) Robotika, KDA/Gimnastiek, middagete en instappies ingesluit

Gr. RR

  • R 2 125 x 11 = R 23 375.00 (HALFDAG) Musiek, Gimnastiek en Instappies ingesluit
  • R 3 410 x 11 = R 37 510.00 (VOLDAG) Musiek, Gimnastiek, middagete en Instappies ingesluit

Gr. RRR & Gr. RRRR

  • R 1 920 x 11 = R 21 120.00 (HALFDAG) Gimnastiek en Instappies ingesluit
  • R 3 215 x 11 = R 35 365.00 (VOLDAG) Gimnastiek, Middagete en Instappies ingesluit

Die Skoolgelde vir die volgende jaar word jaarliks tydens Oktober/November vasgestel deur die Algemene Jaarvergadering wat die ouers bywoon.

Administrasie fooi (Inskrywings fooi): R400.00 eenmalige bedrag betaalbaar, wanneer daar vir die 1ste keer by Kletskousies ingeskryf word.

Graad R: Skryfbehoeftepakket: R 870.00
Graad RR: Skryfbehoeftepakket: R 700.00
Graad RRR  & RRRR: Skryfbehoeftepakket: R 480.00

LAERSKOOL KRUINSIG BANKBESONDERHEDE:
Standard Bank:
Lopende Rekening
Rekeningnommer: 002 686 112
Takkode: 051 001

VERVERSINGS

  • Ouers moet toesien dat Kleuters ‘n gesonde kosblik daagliks skool toe bring.
    Saam met die gesonde kosblik, kan kleuters gesonde drinkgoed ook saambring soos water of vrugtesap.
  • Kleuters wat voldag by die Kletsies is, geniet daagliks ‘n gekookte middagete om 13:00 en dan ‘n bederfie later die middag om 15:00.
  • Ouers moet die kleuter se onderwyseres laat weet van enige allergieë.
klets water 2
kletsie foto 2

KLEREDRAG

  • Die Kletsies dra ‘n t-hemp wat verpligtend is vir instappies, atletiek en spesiale dae.
  • Die Kletsies dra gewone klere weeksdae.

KONTAK BESONDERHEDE

Petro Malherbe

E-pos adres: kletskousies@kruinies.co.za

Spoedige Aanwysing

Kontak Ons

© 2025 Laerskool Kruinsig