Tennis

#Kruinietennis

Tennis

Alle Kruinies wat kan tennis speel is welkom om aan die skool se proewe deel te neem.

In die Seuns-liga skryf word 5 spanne ingeskryf en in die Dogters-liga, 2 spanne.

In beide afdelings is een van die spanne`n Ontwikkelingspan.

Jaarliks tree die skool se onderskeie spanne as liga-wenners uit die stryd.

Op Super 12 vlak spog die Kruinies met silwer medaljes.

‘n Oud-Kruinie, Izak van der Merwe, het Suid-Afrika as deel van die Davis Beker-span op internasionale vlak verteenwoordig.

Die Kruinies tennisspelers het ‘n trotse tradisie van uitnemendheid en streef altyd daarna om sportmanskap te laat seëvier.

In Kwartaal 3, soos deur afrigters met spanne gekoördineer.

Moontlike kompetisies en verwagte maand/ kwartaal:

Kwartaal 2: Proewe: Week 8 – 10

Kwartaal 3: Super 12 & Kempton Park Liga

KONTAK BESONDERHEDE

Mnr. Z. Le Roux

E-pos adres: zack.leroux@kruinies.co.za

Spoedige Aanwysing

Kontak Ons

© 2025 Laerskool Kruinsig