Laerskool Kruinsig

GLO EN OORWIN


Meer Inligting

Sport

Lees Meer…

Meer Inligting…

Akademie

Lees Meer…

Meer Inligting…

Kultuur

Lees Meer…

Meer Inligting…

Kontak Ons

Lees Meer…

Meer Inligting…

Welkom by die tuiste van die Kruinies

By Laerskool Kruinsig bou ons sedert 1980 aan ’n toekoms van uitnemendheid, waardes en geloof. Met ‘n trotse geskiedenis en ‘n passievolle span onderwysers, bied ons elke kind ’n veilige, inklusiewe omgewing om te groei en te floreer. Sluit aan by ‘n skoolgemeenskap waar gehalte-onderwys, Christelike waardes en liefde vir leer sentraal staan.


Lees meer oor ons storie

LAERSKOOL KRUINSIG

Visie

Ons het ‘n visie waar ons deur ons belanghebbendes gesien word as: “DIE LAERSKOOL SONDER gelyke” 

Missie

Die toerusting van toekomsgerigte en toekomsbestande jongmense wat as volronde, unieke individue ’n leidende rol in ’n diverse samelewing speel tot voordeel en opbou van almal.

K.R.U.I.N.S.I.G.
Ons Kernwaardes

Laerskool Kruinsig se kernwaardes, soos deur die letters van sy naam vergestalt, is ononderhandelbaar:

Kwaliteit

Gehalte word altyd voorop gestel, veral wat akademie betref, maar ook oral waar die skool sigbaar is.

Regverdigheid

Ons glo in billikheid en onberispelike optrede wat as voorbeeld vir ander mense kan dien.

Uitnemendheid

Ons bevorder ’n kultuur van uitnemendheid – om bo die gemiddelde of gewone uit te styg.

Inklusiwiteit

Die skool is ’n tuiste wat ’n gevoel van geborgenheid, veiligheid, koestering by almal moet skep.

Naasteliefde

Die gemeenskap is nie net ’n voedingsbron nie; ons het ’n verantwoordelikheid om ander te dien.

Spanwerk

Ondanks uiteenlopende individue, staan ons saam, word spanwerk en steun bo die “eie ek” gestel.

Innovasie

Ons omarm tegnologiese vooruitgang en bemagtig jongmense om dit verantwoordelik te gebruik.

Geloof

Ons dien God onbeskaamd, en lei ouers, opvoeders en leerders om ’n roepingsgedrewe lewe na te volg.

Kruinsig Prestasies

Kruinsig Prestasies

Studente Ingeskryf

0

Top Klas Personeel

0

Jaar Diens

0
+

Wat mense dink en ervaar

Ariska Davies

Goeie skool, goeie onderwysers…. Nie net ‘n nommertjie nie – Elke kind kry die geleentheid om hulself te bewys.

Natasha Janse van Rensburg

A truly amazing school with wonderful and caring teacher’s and staff … My boy Nathan Elbourne is so so blessed to be at your school with such a great teacher Louise # Baie dankie dankie … Julle is so goed vir my seun # Graad 2Z # Is die beste klas

Nomfundo Fifi Lawukazi Matai

there’s a positive learning environment. The school allows the child to be involved in a lot of extracurricular activities also preparing kids for the life after school. The school gave me a sense of security with all the efforts for my child’s safety.

Cecile Van Rie

A school that brings out the best in each pupil.


Spoedige Aanwysing

Kontak Ons

Cool Ideas Signboard_2m x 1m 2-01

© 2026 Laerskool Kruinsig